| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Liela Oloffson het alles wat meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?
Die Verkeerde Vrou is die tweede boek in Irma Venter se nuwe reeks met misdaadjoernalis Ami Prinsloo as hoofkarakter...
Tipe: Afrikaans Fiksie/Spanning/Moordraaisel
Sagteblad, 335 Bladsye
232mm x 153mm x 26mm
ISBN: 978-0-624-09321-3
Toestand: Baie Goed - sien fotos van boek
NIE-TERUGSTUURBAAR: Hierdie boek is tweedehands, en word dus voetstoots/sonder waarborg verkoop
*** VERSENDING: Bestellings word op Maandag, Woensdag & Vrydag uitgestuur (uitsluitend publieke vakansie dae) ***
