Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die publikasie van hierdie bundel opstelle uit die pen van Prof Willie Esterhuyse, eertydse hoogleraar in Filosofie en Sake-etiek aan die Universiteit van Stellenbosch, het met sy sestigste verjaardagherdenking in 1996 saamgeval. Verskeie vriende van Prof Esterhuyse - onder andere oud-president Thabo Mbeki, oud-minister Dawie de Villiers, en sakemagnaat Anton Rupert - het tot die bundel bygedra.
Die kopié is in uitstekende toestand, ongemerk en onbeskadig. Geringe vergeling van die bladsye is al wat die boek se ouderdom verklap.
Uitgewer : Tafelberg
1e Uitgawe, 1e Druk, 1996
Taal : Afrikaans
Hardeband : 181 bladsye
Afmetings : 220 x 140 x 20 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.3 kg
Toestand: Gebruik