Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1STE DRUK - 1969
SKIPBREUKE AAN ONS KUS
 DEUR COENRAAD POTGIETER
Hardeband
Â
Bladsye: 220
Rugkant verweer op kante (sien foto). Hoeke op buiteblad verweer. Openbare biblioteek op voorkant geprint en stempels binne in. Biblioteek se kaartjie houer voor op binneblad is uitgeskeer. Laaste bladsy uit boek geskeur (lyk soos 'n prentjie) die inhoudsopgawe blaaie begin bietjie los raak, verder is boek in goeie toestand.
Â