Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Uitgegee deur Voortrekkerpers 1946.
Boek is skoon binne behalwe vir 'n inskrywing op die voorste skutblad.
Hierdie is nommer 1 in die Dokter Droom reeks. Le Roux is die skrywer van talle gewilde Afrikaanse reekse soos ondermeer die Swart Luiperd, Temmers van die Woestyn, Swerwer Speurder.