Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
STYWE LYNE LAAT DIE KATROLLE PRAAT. Boek met waardevolle wenke oor hengelgerei en hantering daarvan vir verskillende vissoorte, keuse van aassoort en hengelplek en slefs 'n hoofstuk oor die gaarmaak van die vangs. Daarbenewens is elke afsonderlike hoofstuk gewy aan elk van die bekendste varswatervissoorte.
1970 wit Hardeband boek, goed gebind en skoon, stofomslag wys gebruik op voue en rante maar is nog in een stuk, 293 bladsye met fotos deur die skrywer en illustrasies K. Joubert.