Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Flipom is 'n 'dubbele boek' met twee verhale waar â" soos die titel aandui â" jy eers die een lees en dan die boek omdraai om die ander verhaal te lees. Die verhale dra ewe veel gewig en die leser kies self waar om te begin hetsy by die spanningsverhaal of die scifi-verhaal.
TITLE: Flipom
AUTHOR: Francois Bloemhof
SKU: 9780799344998
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/08/2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 128
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm