This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27474

Similar products

67% OFF
Verlore Skakels: Onverklaarde Geheime van Suider-Afrika deur Rob Marsh Hardeband
Secondhand
R65.00 R195.00
Verlore Skakels - Rob Marsh - Onverklaarbare geheime van Suider-Afrika
Secondhand
R100.00
Elke Man se Klein Swart Boekie oor Balans by Hannes Burger - SOFT COVER
Secondhand
R31.00
Kernwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal - Odendal
New
R115.00
Flora se geheime taal: Stories oor Suider-Afrikaanse plante - Madine Swart
Sold

Flora se geheime taal: Stories oor Suider-Afrikaanse plante - Madine Swart

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
263824733

2016 nuwe sagteband met 208 bladsye. R46 posgeld in SA.

Heelwat hiervan spreek Madine inderdaad in haar boek aan - sy noem volkskundiges en akademici, plat op die aarde mense en hooggeleerdes, en mense met belangrike beroepe, soos Jan Smuts (wat oor sy kennis van plante glo gesê het dat hy soveel daarvan weet omdat hy net Eerste Minister in sy vrye tyd is).

Die Sweedse plantkundige Carl von Linné (alias Linnaeus), vader van die moderne taksonomie, het in sy klassifikasiesisteem vir blomme ook vroulike seksualiteit beskryf, wat deur sommige mense as onkuis afgemaak is. Maar hyself het gesê: “die seksuele eienskappe van plante beskou ons met genot, die van diere met afsku en van onsself met vreemde gedagtes.”

In die voorwoord van Flora se geheime taal skryf Ernst van Jaarsveld: “Plantkundiges ondersoek en klassifiseer plante om wetenskaplike inligting van die plant doeltreffend te kommunikeer.

“Die benaming van plante skakel verwarring uit omdat daar net ene wetenskaplike naam vir elke plant is. Stabiliteit word verseker deur die enkel wetenskaplike naam, en plaas die plant onmiddellik saam met sy naasverwante in ’n familie groepering waaruit afleidings gemaak kan word.”

Hy skryf verder: “Die skrywer, Madine Swart, het in hierdie boek met ’n vars idee vorendag gekom: om plante, hulle volksname en soms wetenskaplike name aan ’* simbool wat opvallend van die plant of naam is, te koppel.”

Hy sê dat “sy praat van die voorheen afgeskeepte deel van ons kultuurhistoriese erfenis, die simboliek van ons flora.” Hy spreek die wens uit dat die boek “nuwe lewe en belangstelling in die Afrikaanse plantkultuur sal bring.”

Madine self skryf in die inleiding dat mites, legendes, literatuur en argeologiese bewyse die aangetrokkenheid van die mens tot plante bewys - selfs die naam “Flora,” kom van ’n Griekse godin.

Aan die ander kant gee volksname goeie leidrade van ons voorsate se interpretasies, en bied dit boonop ’n taal of kode wat help om ou geheime te ontrafel.

Sy skryf ook oor medisinale gebruike en bygelowe wat aan plante gekoppel word.

Wat volksname betref, sê Madine, word in Afrika duideliker gepraat vanuit ’n kollektiewe onbewuste. Botaniese name word verander soos wat DNA-studies toon dat plante eerder in ander spesies hoort as voorheen geglo is, maar volksname bly redelik bestendig - een plantsoort kan wel natuurlik verskillende name in verskillende areas sê.

Die waboom (Protea nitida) is ’n goeie voorbeeld van ’* plant waarvan die wetenskaplike naam al vier maal oor die afgelope 350 jaar verander het, maar steeds vir die “gewone volk” bloot waboom bly.

In die Kaap met sy groot biologiese diversiteit is daar heelwat om oor trots te voel en vir baie lank ook al, want plantjagters het al lank van voor Van Riebeeck hier geland het van Flora Capensis geweet en veral in die 18de eeu - dié periode het as “Kaapzeit” bekend gestaan en Madine skryf heelwat hieroor.

Sy noem ook dat die droë, goed geventileerde kweekhuise van Europa ons plante goed gepas het.

Van die versamelingsprojekte deur o.a. kol. Jacob Gordon en die passie van geleerdes soos baron Hendrik Adriaan van Reede om dik volumes daaroor te skryf, word in talle geskiedenisboeke vertel.

Recently viewed

See more
19% OFF
TYR Men`s Swimming Boxer Square Leg - Voltage Blue - Size 42
New
R250.00 R310.00
Yellow Epson T0794 Compatible Ink Cartridge
New
R121.00
13% OFF
CellTime Huawei P40 Lite Shockproof Clear Cover
New
R129.00 R149.00
THEMATIC TRANSPORT PHILIPPINES ULH
Secondhand
R1.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Soos altyd, 'n absolute plesier om met Waveren te kon skakel. Die diens is puik. Baie dankie!
30 Jan 2017