Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Lyn Cote
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Ou liefdesvlamme word opnuut aangevuur te midde van die groot Chicago brand.
Terwyl 'n jong vrou op pad is huis toe in die vroegoggendmis, wag 'n onverwagte gas op haar voorstoep. Hy sê hy is net 'n reisiger wat 'n kamer wil huur in haar losieshuis. Maar wie is hierdie aantreklike vreemdeling nou eintlik, en hoekom wil hy haar nie met rus laat nie?
Fluisteringe van liefde is die merkwaardige, romantiese verhaal van Jessie Wagstaff, 'n hardwerkende enkelma tydens die negentiende eeu in Chicago. Terwyl Jessie desperaat haar man se dood probeer verwerk, daag 'n man uit die verlede op. Met aangrypende woorde en pragtige geskenke reik hy uit om die jawoord te kry. Maar alleen God se verlossende hand kan Jessie se gebroke hart heelmaak.
Humeure ontvlam, vonke spat en passie brand in hierdie verhaal van liefde en verlies wat hom afspeel teen die agtergrond van die Groot Chicago-brand van 1871.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.