R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie opvolg van Eietydse tuine handel oor verfraaiings en fokuspunte wat die aandag trek en tuine interessant maak.Leer hoe om standbeelde, beeldhouwerk, vaste strukture, waterverfraaiings, fokusplante en veel meer te gebruik om jou tuin pragtig af te rond. Manjifieke foto's van tuine regdeur die land, wat spesiaal vir die boek geneem is, se uitgebreide byskrifte verduidelik hoe jy die geillustreerde effek in jou eie tuin kan verkry. Daar is hope wenke en aanbevelings, dus is die boek nie net 'n visuele inspirasie nie, maar het dit ook 'n skatkis van beproefde, praktiese raad. Die inhoud sluit die volgende in: Paadjies en plaveisel; houers; kleur en die effek wat dit gee; randjies en afwerking; standbeelde en beelhouwerk; oorspronklike idees; ligte en beligting; plante as fokuspunte.