This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27569

Similar products

Anton Rupert: Die Lewe van ’n Sakelegende - Ebbe Dommisse
New
R415.00
Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner.
Secondhand
R400.00
Broedertwis: die verhaal van die 1982-skeuring in die Nasionale Party -- Alf Ries, Ebbe Dommisse
Secondhand
R65.00
BROEDERTWIS / Alf Ries & Ebbe Dommisse
Secondhand
R45.00
Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate /  Ebbe Dommisse
Sold

Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate / Ebbe Dommisse

Secondhand 1 was available
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
616756723

2021 sagteband met 440 bladsye soos nuut.

n Ongekende opkoms van Afrikaner-magnate het die Suid-Afrikaanse ekonomie die afgelope drie dekades gekenmerk. Dit is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging.

Vandag ding talle van hulle internasionaal mee. Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is die mediagroep omvorm tot n internasionale beleggingshouergroep wat op e-handel en die internet fokus. Johann Rupert het Richemont in die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot Afrika se grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel uitgebou het.

Fortuine verduidelik hoe hierdie en ander sakeleiers, waaronder Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Laurie Dippenaar, Roelof Botha, Hendrik du Toit en n aantal megaboere, hul sakeryke tot stand gebring het. Dit beskryf hul lewens- en sakefilosofieƫ en wat van hulle sulke suksesvolle entrepreneurs maak.

In onlangse tye het die ineenstorting van Steinhoff Internasionaal, die meubelhandelaar met Markus Jooste aan die stuur, n groot hap uit sommige van hierdie fortuine geneem. Jooste is die fokus van een van die hoofstukke, terwyl dit in n ander op die filantropiese projekte van hierdie superrykes val.

Recently viewed

See more
7% OFF
Audi A1 Tail Lamp Lhs 2011-2019
New
R2,312.50 R2,498.75
33% OFF
For Xiaomi Redmi K60 Pro 10 PCS Charging Port Connector
New
R197.00 R296.00
Acer Chromebook 511 Spin - (R756TN) with Stylus 11.6" | N100 | 4GB | 32GB - Google Chrome Operati...
New
R10,446.31
1pc 2in1 Snap Ring Pliers Dual-Purpose Multi-Functional Metal Tool for Indoor Outdoor Use
New
R150.00 No bids