Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ân Ongekende opkoms van Afrikaner-magnate het die Suid-Afrikaanse ekonomie die afgelope drie dekades gekenmerk. Dit is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging. Vandag ding talle van hulle internasionaal mee.
TITLE: Fortuine: Die Wel en Wee van Afrikaner-Magnate
AUTHOR: Ebbe Dommisse
SKU: 9781868427567
PUBLISHER: Jonathan Ball Publishers SA
DATE PUBLISHED: 20210421
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 448
DIMENSIONS: 233x152
WEIGHT: 500