Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Struik, 1993, Kompakte formaat, die "ideale sakgids vir die reisiger". 95 X190 mm. Die boekie is in 'n baie mooi en skoon toestand. Deskundige beskrywings van elke boom se hoofkenmerke, asook die kommersiële en medisinale gebruike. 'n Verskeidenheid van kleurfoto's om elk van die 132 spesies te illustreer. Miniatuurtekeninge van elke boom se blaartipe om identifisering te vergemaklik. Verspreidingskaarte.