This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20014
Leading
MonicaenChrisjan20 1 × R225.00
29 Sep 11:32

Similar products

Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika
Secondhand
R150.00
Sasol eerste veldgids tot alwyne van Suider-Afrika - SASOL
New
R100.00
Veldgids tot die Bome van die Nasionale Krugerwildtuin
Secondhand
R70.00
‘n Fotogids tot die Bome van Suider-Afrika - Piet van Wyk
Secondhand
R50.00
Fotogids tot die BOME van Suider-Afrika
Sold

Fotogids tot die BOME van Suider-Afrika

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R225.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
436430718

2008 uitgawe. Sagteband. Baie goeie toestand - soos nuut. Minder as 1 kg.

 Hierdie volledig hersiene tweede uitgawe van die boek bied die volgende:

  • Gesaghebbende beskrywings met die klem op die belangrikste kenmerke vir identifikasie in die veld.
  • Meer as 920 uitstekende volkleur foto's wat veral die groeivorm van die verskillende spesies toon, maar ook die blomme, vrugte en bas.
  • Bygewerkte kaarte wat die verspreiding van elke spesie in Suider-Afrika aantoon.
  • Habitatvoorkeur van elke spesie.
  • Gebruike deur die mens, soos byvoorbeeld as voedsel, medisyne, gifstowwe, looistowwe, kleurstowwe, kleding, vesel, handwerk, boumateriaal, brandstof, asook vir tuinbou.
  • Verwysings na soortgelyke en naverwante spesies en hoe hulle onderskei kan word.
  • 'n Reeks simbole wat sekere inligting oor 'n spesifieke boom met een oogopslag aan die leser oordra.
  • 'n Innoverende, maklike identifikasiegids om die aantal spesies waaraan 'n onbekende boom moontlik kan behoort, te verminder.
  • Ten volle geïllustreerde inleidende hoofstukke oor biome en bome; vrugtebome; meubels en handwerk; brandhout; medisinale en giftige bome; bome en diere; argitektuur van bome; identifisering van bome.


Braam van Wyk is 'n professor in Plantkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is 'n deskundige op die gebied van die klassifikasie van bome van Suider-Afrika en het 'n besondere belangstelling in plantgeografie. 
Wyle Piet van Wyk was 'n bioloog wat drie dekades as navorser in die Nasionale Kruger-wildtuin gewerk het. Verskeie populêre boeke oor bome van Suider-Afrika het uit sy pen verskyn. 
Ben-Erik van Wyk is 'n professor in Plantkunde aan die Universiteit van Johannesburg. Hy is 'n deskundige op die gebied van plantsistematiek en die benutting van inheemse plante. 

Recently viewed

See more
DVD - Walt Disney`s - Enchanted
Secondhand
R33.00
Eagles - Long Road Out Of Eden (CD)
Secondhand
R30.00
1Pc Black For iPhone 6 6s Knitted Cartoon Phone Case
New
R123.00 No bids
Vintage Silver Plated-Cake Lifter
Secondhand
R125.00

Customer ratings: 1 ratings

Very fast and well packaged. Can recommend!
04 Oct 2019