Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die boek beeld die ou Suid-Afrika in die noodtoestand aan die einde van die apartheidsera uit, met snel opeenvolgende episodes wat reeds deur die dans van die titel gesuggereer word. Hierin word die reaksie en interaksie van n ou en 'n jonger generasie op die snelle veranderinge in die land ondersoek. Die middelpunt is n "gemiddelde" boerefamilie in die Middel-Karoo / Oos-Kaap op die plaas Wildeperdehoek, wat self geraamtes in die kas het in die vorm van 'n buite-egtelike maar verswygde kind van 'n voorsaat. - Wiki |
Jaar | 1993 |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 264 |
Toestand | Sagteband, ouderdomsvergeling, merkies, andersins in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.