Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"'n Plesieriger, dronker, inniger en finaler afskeidsparty van die Ou Suid-Afrika gaan jy nie maklik kry nie." Ruie, onbedwingbare roman deur die bekroonde skrywer Eben Venter. Tafelberg-Uitgewers, 1993. Posgeld R40,90.