Fragmente uit die Ilias - Hmomeros - vertaal Cas Vos

Secondhand
1 available
R150.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614996921

2014 sagteband met 160 bladsye soos nuut.

Die sentrale gegewe in die Ilias, die lang verhalende gedig van Homeros, is wyd bekend: Die Griekse koning Agamemnon sweer wraak wanneer sy vrou, die skone Helena, deur Paris, 'n prins van Troje, ontvoer word. Dit ontketen die tien jaar lange Trojaanse oorlog, 'n bloedige stryd met talle menslike helde soos Hektor, Achilles, Aias en Odusseus; waarin die gode ook telkens ingemeng het.
Saam met die Odusseia, Homeros se ander groot epos, word die Ilias as tydloos beskou, 'n teks wat vandag nog deur 'almal' gelees behoort te word. Die twee verhalende gedigte word dikwels beskryf as die beginpunt van die Westerse letterkunde - selfs as die beginpunt van die wêreldletterkunde, omdat dit so 'n enorme invloed op die poësie en verhaalkuns uitgeoefen het nádat dit iewers in die agste of sewende eeu v.C. ontstaan het.
Die romantiese reis van Odusseus in die Odusseia het meer aandag in die Afrikaanse letterkunde getrek as die geweld en lewensverlies van die Ilias, maar in 2014, die jaar waarin die honderdjarige herdenking van die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog plaasvind, is Cas Vos se vertaling van fragmente uit die Ilias 'n tydige herinnering aan die heroïese én gewelddadige kant van oorlog.
Die vertalings van fragmente van Homeros se epiese gedig word voorafgegaan deur 'n oorsig van die invloed van die Ilias op die wêreldletterkunde, 'n kort bespreking van die uitdaging van poësievertaling en 'n beskrywing van die konteks van die vertaalde fragmente uit die verskillende 'boeke' waaruit die Ilias opgebou is.

More from this seller

View all
The Native Commissioner | Shaun Johnson
R35
R30 shipping
You Only Live Twice by Ian Fleming - First Edition 1964
R830
Stowaway - Karen Hesse
R45
Should a Christian embrace Socialism, Communism or Humanism? Nyirongo
R35
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Boek van Henog - vertaal deur Jan Combrinck
R100
R30 shipping
30% OFF
Digters uit die Lae Lande
R350 R500
Wind uit die ooste
R30
R30 shipping
In 'N Oomblik - Cas Vos
R205