Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2014. Sagteband. 212 bladsye. Baie goeie toestand; soos nuut. Minder as 1kg.
Franois Bloemhof is bekend daarvoor dat hy aanhangers van spanningsverhale telkens gee wat hulle soek – n wat hulle nie kon verwag nie. Met Die vierde stem is dit waarder as ooit.
Die storie word vanuit meer as een perspektief vertel. Drie karakters – ’n kantoorwerker, ’n kopdokter en ’n skrywer – benvloed mekaar op maniere waarvan hulle onbewus is; die leser weet meer as hulle, hoewel nooit genoeg om te voorspel wat volgende kom nie ...
Maar aan wie behoort die vierde stem? Waar kom sy vandaan? Watter rol speel sy in di gebeurtenisryke intrige, en wat is haar vreeslike oplossing? Dis net ’n paar van die vrae, en die antwoorde is uitklophoue.