Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geskiedkundige ABO roman op ware geskiedkundige gebeure gebaseer , vervolg op Werda. Die oorlog, hoofsaaklik in Natal en die Guerillastryd. Frik de Lange was van die sowat 40 000 boere wat in 1899 die mag van die Britse ryk die stryd aangese het. Tragies soos die geskiedenis soms loop, kon hulle die oorwinning behaal het. Ons gaan veg saam met Frik by Elandslaagte, Colenso, Spioenkop en ander slagvelde. Ons betree saam met hom en sy klompie burgers die guerillastryd.
1981 Daan Retief Uitgewers ISBN 0868144053 Omslagontwerp deur M Hattingh. Ou biblioteek redelik goeie toestand, goed gebind skoon bladsye, stempels in boek, 132 bladsye. Omslag goeie toestand in beskermer.