R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 14 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ons ken almal die storie van Saartjie Baartman, die nou reeds simbolies geworde Khoi-vrou wat vanweë haar merkwaardige postuur, dit wil sê, haar groot boude, weggevoer is hiervandaan en in Engeland vertoon is as frats tussen ander mens- en dierfratse. Later is sy in Frankryk deur anatomiste bestudeer as evolusionêre rariteit. Ons ken haar as objek, soos die geskiedenis haar ken.
Maar wie van ons ken werklik haar storie, van binne? bedoel ek. Want bekendheid verduister dikwels juis die werklikheid.
In Frats het Chris Karsten die waagmoedige ding gedoen om op die spore van haar lewe n werklik aangrypende roman te konstrueer waarin haar gevoelslewe as objekgeworde vrou-mens die hartklop van die boek word.