Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Twee kabaretkunstenaars met vlootuniforms as kostuums doen hulle voor as admirale in die vloot om voorkeurbehandeling te kry. Maar gou is dit duidelik dat dié twee nie veel weet van vlootprosedures nie. ´n Lekker dolle komedie."