Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fredi Nester Esterhuizen (25 Maart 1959 3 Julie 2015) was 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Hy het 14 albums en een DVD oor sy loopbaan opgeneem. Van sy populre liedjies sluit in: Getoor, S My, Meer En Meer, Hey DJ en Bly Net Naby My. Sy verhoognaam, Fredi Nest, is 'n kombinasie van sy voornaam en eerste gedeelte van sy middelste naam.
'n Breingewas is in Mei 2015 by hom gediagnoseer, waarna hy behandeling by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria ontvang het. Die kanker het egter vinnig na die res van sy liggaam versprei. Hy is op 3 Julie 2015 by 'n plaaslike hospice oorlede.