This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
carlfabian60 1 × R150.00
7 Feb 10:14

Similar products

Swerwers van die Suiderland - Frik Hermann
Secondhand
R145.00
OS die Outobiografie - Os du Randt Met Chris Schoeman
Secondhand
R390.00
F.W. De Klerk - Die outobiografie - Die Laaste Trek- `n Nuwe Begin
Secondhand
R40.00
In die skadu van n legende Pieter van der Westhuizen
Secondhand
R130.00
Frik: Die Outobiografie van 'n Legende - Chris Schoeman
Sold

Frik: Die Outobiografie van 'n Legende - Chris Schoeman

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1720
Bob Shop ID
18686082

Frik: die Outobiografie van 'n Legende met Chris Schoeman - Voorwoord deur Colin Mead - 2004, eerste uitgawe - Don Nelson, Cape Town - 255p - Sagte glansblad in baie goeie toestand -  Swart en wit foto's en indeks - Intern skoon en stewig gebind.

Frik is die outobiografie van een van die land se grootste sportlegendes en jarelange held van Loftus Versfeld, Frik du Preez. Frik is in 2000 aangewys as Suid-Afrika se speler van die eeu en was die eerste Suid-Afrikaner saam met Danie Craven om in die beroemde Hall of Fame vereer te word. Met 111 wedstryde vir Noord-Transvaal en 38 toetse en 49 toetswedstryde vir die Springbokke het hy van 1958 -1971 diep, diep spore in Suid-Afrikaanse rugby getrap. Maar dit was ook as mens en een van die groot karakters van die spel dat Frik se gewildheid tot vandag voortleef.

In Frik gesels hy in sy kenmerkende kleurryke taal oor:

  • sy jeugjare in die Bosveld en Blou Bul- en Springbokdrome

  • sy twaalf seisoene van dan bo, dan onder, in die Groen en Goud

  • hoe hy destyds deur SA rugbybase "geswartlys" is

  • die Curriebeker en die dag toe hy ge-drop, ge-place en ge-score het

  • groot rugbygeeste soos Dok Craven, Louis Luyt en Buurman van Zyl

  • opspraakwekkende gebeure tydens die Blou Bulle presidentsverkiesing in 2001

  • die room van SA rugby en die heel grotes van sy tyd

  • die spel in sy tyd en in die moderne era

  • die stand van SA rugby en die dinge wat pla

     

Recently viewed

See more
45% OFF
1Pc Black For iPhone 16 Plus Nurse Magic African Phone Case
New
R139.00 R252.00
MALE VGA TO FEMALE HDMI+ AUDIO
New
R164.00
Duram Roofkote 5L-Green
New
R654.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 16 Pro African Girl Phone Case
New
R155.00 R281.00

Customer ratings: 1 ratings

Good service no problems
16 Feb 2010