Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Is dit 'n hond? 'n Deursigtige Jack Russell? Soos 'n ... spookhond? Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al 'n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie ... Frikkadel moet 'n nuwe huis kry. Daar is net een probleem: Hoe kry mens 'n vir-altyd-huis vir 'n spookhond?