Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
290 LIEDERE EN AREAS IN DIE OORSPRONKLIKE TALE MET LETTERLIKE VERTALING DAARNAAS. Verhale van die mees geliefde operettes word vertel. Stempel van vakkennis en jarelange ervaring as voorligter op gebied. Boek bevat 24 bladsye met foto's van tonele uit beroemde operas waarvan heelwat Suid-Afrikaanse sangers in bekende rolle toon.
HUMAN and ROUSSEAU 1988 heruitgawe goeie kondisie, goed gebind skoon wit bladsye, geillustreerde hardeband ISBN 0 798120436 met stofomslag 336 bladsye met kopie-erkennings goeie toestand, eerste lee bladsy netjies verwyder.