Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fritz Deelman word na Madagaskar gestuur om uit te vind wat van Professor Niemeyer, 'n argeoloog, geword het terwyl hy die verlore stad Lemuria, wat duisende jare gelede onder die oseaan verdwyn het, gesoek het.
Sagteband (Human & Rousseau) goeie toestand 2004 - ISBN 0798144041.