Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
FRITZ DEELMAN
EN DIE DIEPSEE DUIK-BOL
Leon Rousseau.
Tafelberg uitgewers, 2de uitgawe, 1ste druk 1972. Hardeblad met oorspronklike omslag, 137bl.
Die omslag het ligte rak-verweer aan die kante en hoekies, en is oorgetrek met plastiek. By die skutblad en voorblad is die boek besig om los te trek (Sien foto). Daar is 'n stempel van 'n vorige boekwinkel in. Ligte ouderdoms vlekkies en potlood onderstrepings op 'n paar bladsye. Op die titelblad lyk dit of daar 'n potlood prentjie is was uitgevee is. Dus sou my mening wees dat hierdie boek in huidige kondisie nou eerder as lees-kopie beskou kan word.
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet.