Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pay before 9am and courier will deliver same day in Jhb. Weekdays only.
You can combine orders to save on shipping.
Very Good Condition
Uit die bloute ontvang Luitenant Fritz Deelman - deel van die internasionale veiligheidspolisie - ‘n brief van sy vriendin, Loeki (ook Loekie) de Klerk, wat op besoek is in die Ooste. In die skynbaar doodgewone brief vind Fritz leidrade wat hom oortuig dat Loeki hulp nodig. Volgens die boodskap lei hy af dat ‘n vooraanstaande Suid-Afrikaanse geleerde in gevaar verkeer.
´n Westerling kan slegs met lewensgevaar die geheimsinnige bergland Tibet binnedring. En Fritz Deelman moet daarheen gaan om ´n vooraanstaande Suid-Afrikaanse geleerde te red. ‘n Geheimsinnige ontploffing- vermoedelik ´n aanslag op sy lewe, versterk sy vermoede. Hy besluit om na die Ooste te vetrek om die raaisels te probeer oplos.
‘n Land noor van Indië, die republiek Sikkim, lei die spoor hom na die Himalajas en daarvandaan na die geheimsinnige bergland van Tibet, wat sedert 1959 onder kommunistiese bewind is. ´n Westerling kan slegs met lewensgevaar Tibet binnedring. Hier ontvou eeueoue geheime wat selfs die ervare Fritz Deelman staan verstom.
RETURNS
We understand that not every purchase is a good fit for every customer. That is why we make the return process as simple as possible.
We strive for 100% customer satisfaction, please contact us first with any questions, comments or concerns and we will be glad to work with you.
Image is for illustrative purpose only and might differ from actual. Shown.