This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Die Groot Verlange: Die Verhaal van Eugene N Marais - Rousseau, Leon
Secondhand
R230.00
41% OFF
Langenhoven - Leon Rousseau Ed.
Secondhand
R240.00 R410.00
Leon Rousseau - Fritz Deelman en die Skepe van Mars - 1974 edition.
Secondhand
R553.00
Rympies vir Kleuters - Leon Rousseau
Secondhand
R85.00
Fritz Deelman en die Gori Lama - Leon Rousseau
Sold

Fritz Deelman en die Gori Lama - Leon Rousseau

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT425
Bob Shop ID
203107242

 Fritz Deelman en die Gori Lama - Leon Rousseau - Tafelberg - 1972, tweede uitgawe, eerste druk - Hardeban dmet stofomslag in mooi toestand - Intern: oud-biblioteekboek steeds in baie mooi, skoon nen tewige toestand.

    Uit die bloute ontvang Luitenant Fritz Deelman - deel van die internasionale veiligheidspolisie - ‘n brief van sy vriendin, Loeki (ook Loekie) de Klerk, wat op besoek is in die Ooste. In die skynbaar doodgewone brief vind Fritz leidrade wat hom oortuig dat Loeki hulp nodig. Volgens die boodskap lei hy af dat ‘n vooraanstaande Suid-Afrikaanse geleerde in gevaar verkeer.

    ´n Westerling kan slegs met lewensgevaar die geheimsinnige bergland Tibet binnedring. En Fritz Deelman moet daarheen gaan om ´n vooraanstaande Suid-Afrikaanse geleerde te red. ‘n Geheimsinnige ontploffing- vermoedelik ´n aanslag op sy lewe, versterk sy vermoede. Hy besluit om na die Ooste te vetrek om die raaisels te probeer oplos.

    ‘n Land noor van Indië, die republiek Sikkim, lei die spoor hom na die Himalajas en daarvandaan na die geheimsinnige bergland van Tibet, wat sedert 1959 onder kommunistiese bewind is. ´n Westerling kan slegs met lewensgevaar Tibet binnedring. Hier ontvou eeueoue geheime wat selfs die ervare Fritz Deelman staan verstom.

Recently viewed

See more
Automobile Air Conditioning Cleaner Disinfection Remove Odor Cleaning Automobile Device
New
R1,180.00
SADF - Army W/O Officer Ranks
Secondhand
R60.00 No bids
Ns Top3 P Bce 800 V 6 A 10 2 Sd1879
New
R22.99
I8 Portuguese Version 2.4G Wireless Mini Keyboard Touchpad Air Mouse (COLOR.: BLACK)
New
R499.00