Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede uitgawe tweede druk 1978 hardeband met stofomslag 102 bladsye, die stofomslag is effe verweerd - een of twee klein merkies en klein skeurtjies, die hardeband is goed, inskripsie voor in boek, een of twee klein merkies in boek, die teks is skoon en die bindi ngoed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time