Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Boekhandel - Eerste uitgawe, Tweede druk 1959. Hardeband met stofomslag. Goeie toestand. Die binding het voor-in begin kraak. Skimmelmerke voor-in. Die plastiek oortrek is op 2 plekke teen die agterste omslag vasgegom. Posgeld na enige plek in SA is R20.