Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1959 hardeband 129 bladsye. Hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die hardeband het n paar merkies aan en n stickertjie aan die rugkant onder, eerste bladsye by die inhoud het n klein skeutjie onder,daar is stempels in die boek, sien asb foto van hoe dit voor in die boek lyk , van die bladsye het geel vlekkies weens ouderdom , die teks is skoon en die binding nog goed, maar ek kan sien die boek is gelees, versending R25 in RSA