This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Fritz Deelman en die Skepe van Mars - Leon Rousseau
Sold

Fritz Deelman en die Skepe van Mars - Leon Rousseau

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT428
Bob Shop ID
195052071

 Fritz Deelman en die Skepe van Mars - Leon Rousseau - Tafelberg - 1977, tweede uitgawe, eerste druk - Hardeband met stofomslag: mooi - Intern: oud-biblioteekboek steeds mooi, skoon en stewig gebind.

    Drie riumtevaarders sit strak en gespanne in ´n ruimteskip wat op pad is na Mars. Die voortbestaan van al die volke op aarde is in hul hande.

    Duisende kilometer bokant die aarde skiet twee ruimteskepe teen ‘n snelheid van duisende kilometer per uur deur die ruimte, al verder die onbekende in. Binne die staalvertrek van een van die skepe sit drie manne strak en gespanne. Hulle is die eerste in die wêreld om ‘n reis deur die lugruim te onderneem na ‘n angswekkende bestemming - Mars, die geheimsinnige rooi planeet - die vierde planeet van die son en duisende kilimeter van die blou planeet, Aarde.

    Luitenant Fritz Deelman van die Internasionale Veiligheidspolisie, prof. Max Bode, die Duitse sterrekundige, en die Amerikaanse dr, Fred Cagney, die wêreld se grootste militêre deskundige - en van die optrede van hierdie drie hang die voortbestaan van alle volkere van die aarde af. Want daar bestaan intelligente lewe op Mars, lewende wesens wat reeds honderde jare die aardmanne dophou, en wat ‘n ekspedisie van agtien ruimteskepe so groot soos tienverdiepinggeboue aarde toe gestuur het en met die doel om in die toekoms die algehele uitwissing van die aardbol beplan. Hierdie titaniese stryd tussen kosmiese liggame sou wêreldoorloë na burgeroorloë laat lyk...

    Uit die vaartbelynde wêreld van die toekoms, moet die bekende luitenant Fritz Deelman hierdie keer die stryd voer teen waansinnige magte van die ruimte.

       

       

Customer ratings: 1 ratings

Posgeld nie ingesluit
09 Sep 2015