This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie19960

Similar products

AB DIE OUTOBIOGRAFIE
R105.00
Ek onthou...'n Outobiografie deur Willem de Klerk.
R200.00
F. W. de Klerk: Die Man en sy Tyd - De Klerk, Willem
R155.00
Signed - F.W. De Klerk - Die Outobiografie - Die Laaste Trek - `n Nuwe Begin
R700.00
FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - 'n Nuwe Begin FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - 'n Nuwe Begin FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - 'n Nuwe Begin
FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - 'n Nuwe Begin FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - 'n Nuwe Begin FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - 'n Nuwe Begin
Closed

FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - 'n Nuwe Begin

1 was available / secondhand
R5.00 minimum increment
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643870294

Die uitgewer, Human & Rousseau, noem Die laaste trek - ´n nuwe begin ´n reguit en onthullende outobiografie waarin die skrywer en sy rol gedurende ´n merkwaardige tydperk in die geskiedenis van Suid-Afrika belig word. In die publisiteitsmateriaal word gesê dat toe hy in 1989 Staatspresident geword het, F.W. de Klerk die wiele aan die rol gesit het vir die aftakeling van apartheid - die stelsel wat wit Suid-Afrikaners gebruik het om hul reg tot etniese selfbeskikking op ´n oorweldigend swart vasteland te verskans. De Klerk se vrylating van Nelson Mandela in Februarie 1990 was, volgens die uitgewer, die begin van die proses wat uitgeloop het op die eerste ten volle demokratiese verkiesing in die land se geskiedenis op 27 April 1994. Hierdie boek is die verhaal van die Suid-Afrikaanse wonderwerk deur die man wat sy eie mag opgeoffer het om dit te laat gebeur. De Klerk beskryf sy groeiende besef dat ´n veelrassige demokrasie in die plek moes kom van die ideaal van eksklusiewe selfbeskikking waarvoor sy Afrikaanse voorvaders geveg het. De Klerk vertel talle anekdotes, persoonlike waarnemings agter die skerms en sy indrukke van sommige van die persone - soos Hendrik Verwoerd, John Vorster, P.W. Botha en Nelson Mandela - wat die geskiedenis van Suid-Afrika oor die laaste halfeeu oorheers het. Al sy voorgangers word ook nie noodwendig in ´n positiewe lig weerspieël nie. Die uitgewer sê De Klerk bied ´n fassinerende insig in die werkinge van mag en die meganismes van historiese verandering. Sy persoonlike lewe, die veelbesproke egskeiding tussen hom en Marike de Klerk en sy huwelik met Elita Giorgiades kry ook aandag op ´n gevoelvolle en beskaafde manier.

1998. Hardeband met stofomslag, 416 bladsye. Baie goeie toestand, netjies en skoon. Minder as 1kg.

Recently viewed

See more
FOSTER & ALLEN Maggie LP VINYL RECORD
R45.00
DVD movie Hurt Locker excellent condition
R45.00
A hand knotted Kelim runner
R1,850.00
NEW ZEALAND 50 DOLLARS 2014 POLYMER NOTE
R800.00 No bids