This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie20015

Similar products

Die Witblits Allan Donald Die Outobiografie
Secondhand
R150.00
DIE LAASTE TREK - 'N NUWE BEGIN deur F.W. de Klerk - GETEKEN
Secondhand
R250.00
FW De Klerk : The Last Trek , A New Beginning - The Autobiography
Secondhand
R75.00
Elita and her life with FW De Klerk. Martie Retief Meiring.
Secondhand
R150.00
FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - `n Nuwe Begin FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - `n Nuwe Begin
FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - `n Nuwe Begin FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - `n Nuwe Begin
Closed

FW DE KLERK - DIE OUTOBIOGRAFIE. Die Laaste Trek - `n Nuwe Begin

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643928276

1998. Hardeband met stofomslag, 416 bladsye. Baie goeie toestand, netjies en skoon. 

Die uitgewer, Human & Rousseau, noem Die laaste trek - ´n nuwe begin ´n reguit en onthullende outobiografie waarin die skrywer en sy rol gedurende ´n merkwaardige tydperk in die geskiedenis van Suid-Afrika belig word. In die publisiteitsmateriaal word gesê dat toe hy in 1989 Staatspresident geword het, F.W. de Klerk die wiele aan die rol gesit het vir die aftakeling van apartheid - die stelsel wat wit Suid-Afrikaners gebruik het om hul reg tot etniese selfbeskikking op ´n oorweldigend swart vasteland te verskans. De Klerk se vrylating van Nelson Mandela in Februarie 1990 was, volgens die uitgewer, die begin van die proses wat uitgeloop het op die eerste ten volle demokratiese verkiesing in die land se geskiedenis op 27 April 1994. Hierdie boek is die verhaal van die Suid-Afrikaanse wonderwerk deur die man wat sy eie mag opgeoffer het om dit te laat gebeur. De Klerk beskryf sy groeiende besef dat ´n veelrassige demokrasie in die plek moes kom van die ideaal van eksklusiewe selfbeskikking waarvoor sy Afrikaanse voorvaders geveg het. De Klerk vertel talle anekdotes, persoonlike waarnemings agter die skerms en sy indrukke van sommige van die persone - soos Hendrik Verwoerd, John Vorster, P.W. Botha en Nelson Mandela - wat die geskiedenis van Suid-Afrika oor die laaste halfeeu oorheers het. Al sy voorgangers word ook nie noodwendig in ´n positiewe lig weerspieël nie. Die uitgewer sê De Klerk bied ´n fassinerende insig in die werkinge van mag en die meganismes van historiese verandering. Sy persoonlike lewe, die veelbesproke egskeiding tussen hom en Marike de Klerk en sy huwelik met Elita Giorgiades kry ook aandag op ´n gevoelvolle en beskaafde manier.

Recently viewed

TNA - UV GEL POISH - STRONG BASE COAT - 15ml
New
R77.00
Roland PSB-7U 12V Power Supply
New
R1,446.00
Bamburgh Castle Nothumberland Home of the Armstrong Family
Secondhand
R40.00
Senza® Valentine's Gift Coffee - Tea Day Mug 400ml
New
R59.00