Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Verkiesingstyd van 1948. Agtergrond en optrede van sommige van O.B.-stryders word verduidelik met uitbeelding van karakters soos Ferdinand Richter, Waldemar Behrens en Tienie Landman ter verryking van Afrikaanse letterkunde.
1975 AFCET-Uitgewers hardeband, in goeie toestand goed gebind, skoon wit bladsye, geen inskripsies, 497 bladsye met stofomslag, ISBN 0620017341, stofomslag wys baie geringe gebruik, E
Posgeld vir hierdie boek beloop R30.