Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GALJOEN ONSE VIS - Braam en Rian Rust
Goeie toestand
Skars boek
Galjoen is die Nasionale Vis van ons Republiek Suid-Afrika
Eerste uitgawe 2000
110 bladsye
9 hoofstukke
16 bladsye hoe kwaliteit kleur fotos van galjoen en aas ens
Wit en swart illustrasies deur hele boek
Baie baie interessante "nuusbrokkies" deur hele boek