R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Jeugtekste met ekologiese intriges bied groter resonansieruimtes vir veral tieners wie se naturalistiese intelligensie hoog is. Dit beteken dat verhale waarin die verhouding tussen die mens en die natuur 'n groot rol speel, ryk betekenislae het.Hierdie soort verhale kan bydra tot die ontwikkeling van omgewingsgeletterdheid en dit kan tieners help om die mistieke vloei van lewe te ontdek en waardeer. Dit is dus bruikbare tekste waarmee leesmotivering sowel as biblioterapie geユntegreer kan word in letterkunde-onderrig.Voorbeelde van Afrikaanse jeugverhale met ekologiese motiewe en temas is die volgende:Danda (Chris Barnard)Die geheim van die oerbos (HS van Blerk)Tjarie kom huis toe (Engela van Rooyen)Spore in die Areb (Marie Reyneke)Gamkab (Betsie van Niekerk)Kringe in die Bos (Dalene Matthee)Die vergete vallei en Manaka (Pieter Pieterse)Ditsem Dawid! (Hans du Plessis)Die luiperds van Sh'ong (Paul Jaco) Gamkab - Betsie Van Niekerk. Tafelberg 1996. ISBN 9780624035039