This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Blue House Books2346

Similar products

Gansbaai - `n Besonderse streek en sy mense deur Jan Fourie en SD Fourie | NEW Gansbaai - `n Besonderse streek en sy mense deur Jan Fourie en SD Fourie | NEW
Gansbaai - `n Besonderse streek en sy mense deur Jan Fourie en SD Fourie | NEW Gansbaai - `n Besonderse streek en sy mense deur Jan Fourie en SD Fourie | NEW
Sold

Gansbaai - `n Besonderse streek en sy mense deur Jan Fourie en SD Fourie | NEW

New 1 was available
R350.00
Shipping
Free shipping is available from Blue House Books for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
Owl House B017 LG
Bob Shop ID
600277363

Gansbaai - 'n Besonderse streek en sy mense deur Jan Fourie en SD Fourie | NEW

Gansbaai se ontstaansgeskiedenis is onlosmaaklik deel van sy hartklop die visbedryf: die gawe van die see wat die pioniervissers geklee, gevoed en vooruit laat beur het. 

In dié boek is die storie van die visbedryf in die stemme van die mense vasgevang, praat die verlede deur die nageslag en hoor jy die ryk vissermanstaal in die staaltjies van gister tot vandag.

Die skepe wat aan hierdie kus vergaan het, het ʼn onmiskenbare invloed op die streek gehad, die kultuurgeskiedenis beïnvloed en ʼn skatkis van stories nagelaat wat ook in die boek vasgevang is.

ʼn Twintigtal hoofstukke bied gegronde geskiedenis, maar ook talle stories en fotos wat die streek omsluit: leningsplase en weiregte, die vuurtoring, meesters en maneldraers, Gansbaaiers se eie vertellinge, Dyerseiland, ʼn mas vir ʼn nokbalk, Gansbaai in die nuus, die voorstoep van die hemel en nog vele meer. Deur dit alles speel die mense van die streek die hoofrol met die landskap en die see as newekarakters.

Gansbaai, ʼn besonderse streek en sy mense is ʼn onvergeetlike leeservaring en ʼn boek wat op elke boekrak hoort.

Binding: Soft cover

Book Condition: Good. Brand New.

Edition: Tweede Uitgawer Eerste Druk 2022

Pages: 244





Follow the link below to view our other listings:

https://www.bidorbuy.co.za/seller/2157479/Blue_House_Books

Customer ratings: 1 ratings

Very happy with my purchase. Fast shipping and great communication. Thanks also for care taken in wrapping the book. A++++
19 Dec 2023