Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ALLES wat jy wil weet omtrent Gas water verwarmers(geysers)
- hoe kies ek die regte grootte
- Hoe installeer ek hom
- Temperatuur verstellings
- waarborge, na verkope diens, parte??
- Is dit die moeite werd??
- Besikbaarheid en betroubaarheid
Ek het die e-boek geskryf as persoon wat al jare lank die geysers gebruik en daagliks verkoop om u as potensieele klient te kan verduidelik hoe die geyser werk en wat die voor en nadele van gas geysers is sodat u kan besluit of die oorskakeling na gas die moeite werd is ..
Aflewering sal per email wees in PDF format,onder 500kb.