Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n puik toestand - Lyk ongelees maar het wel 'n netjiese aftree oord stempel binne. >>> Die sewe uiteenlopende karakters in die roman beleef almal hulle persoonlike vreugdes en stryde teen die agtergrond van die vreemde politiese en sosiale wereld van die sestigerjare in Suid-Afrika. Maar dis beslis nie 'n roman as spreekbuis vir of teen die een of ander politieke bedeling nie. Dit is in heel eerste instansie 'n boeiende menslik verhaal oor die behoud van 'n mens se geloof in 'n wereld waarin daar verskriklike dinge gebeur. (Laat my dink aan wat nou in ons land en wereld gebeur)