This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Drama DVD collection
Secondhand
R100.00
Juanita Du Plessis - in Konsert - Dvd
Secondhand
R35.00
Anonymous - Drama/Classic - DVD - AR: 2-13 - Disc and Casing in Very Good/Like New Condition*
Secondhand
R60.00
34% OFF
DVD Orkney Snork Nie 2 (Nog 'n Movie) Preloved in Very Good Condition Afrikaans Komedie
Secondhand
R195.00 R295.00
Gauteng  Aleng 2 - Gauteng - Aleng - Aleng 2 Frank Opperman, Juanita Strydom 13 S Afrikaans, Drama Gauteng  Aleng 2 - Gauteng - Aleng - Aleng 2 Frank Opperman, Juanita Strydom 13 S Afrikaans, Drama
Gauteng  Aleng 2 - Gauteng - Aleng - Aleng 2 Frank Opperman, Juanita Strydom 13 S Afrikaans, Drama Gauteng  Aleng 2 - Gauteng - Aleng - Aleng 2 Frank Opperman, Juanita Strydom 13 S Afrikaans, Drama
Sold

Gauteng Aleng 2 - Gauteng - Aleng - Aleng 2 Frank Opperman, Juanita Strydom 13 S Afrikaans, Drama

New 1 was available
R99.99
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Classifiable Elements
S
Rating
13
Genre
South African
Product code
4443-6008331002339
Bob Shop ID
362994569
fpb

Title: Gauteng - Aleng - Aleng 2Starring: Frank Opperman, Juanita StrydomSynopsis: Die G.A.T.T. Departement, die Gautengse Departement van Tenders en Toetse, word bestuur deur Frans Roos. Sy department is verskuif van die elfde vloer na die kelder, die personeel is van 33 na 3 verminder en hy rapporteer direk aan Me. Mammabolo, die ,chair woman, van die raad.Die ander personeel bestaan uit Lulu Roux, dieontvangsdame, Koos Koekemoer, die senior tegnikus, en Dickey Abrahams, junior tegnikus.Koos se vrou, Bessie, is 'n boetebessie en sy is gereeld daar om op Koos te ,check,. Poena Pieterse is veronderstel om die department se bode te wees maar is byna voltyds besig om persoonlike takies vir Me. Mammabolo te verrig, warm liefde en slegte spysvertering.Lulu bedank Poena hartstogtelik vir die liefdesliedjiewat hy aan haar opdra. Koos en Bessie kafoefel in die werkswinkel. Beide voorvalle is sigbaar op diesekuriteitskameras en word aangemeld. Mev.Mammabolo het 'n babalaas en die personeel s,les op weens voedselvergiftiging.Verlof vra, Vry en Verneuk.Koos vra verlof vir 'n familietroue en Frans Roos gee hom 'n harde tyd daaroor. Poena en sy meisie Muggie vry dieduiwehok onderstebo en van haar pa se resiesduiwe kry seer terwyl ander ontsnap. Poena probeer, onsuksesvol, die situasie regstel met dakduiwe wat hy by die werk vang. Almal raak op hol wanneer Dickey vermoed dat sy meisie homverneuk en Mev. Mammabolo moet die vrede bewaar.Bestuur sonder rybewys en Poena in Disneyland.Mev. Mammabolo word in hegtenis geneem wanneer sy haar ampsmotor sonder rybewys bestuur. Poena word aangewys om mev.Mammabolo te vergesel na Las Vegas op 'n amptelike besoek.Twaalf uit tien.Bessie gee 'n bekende sanger 'n boetekaartjie en hy trakteer haar om uit die situasie te kom. Koos gaan soek na Bessie en haak in die casino vas. Muggie probeer Poena se oorsese besoek kelder. Poena gaan na Lulu se woonstel ombrosjures te kyk. Hy speel vir haar kitaar en sy raakso meegevoer dat sy hom 12 op 'n skaal van 1 tot 10 gee.Bon Voyage.Die gerug loop dat Poena en Lulu 'n verhouding het. Lulu is baie hartseer oor Poena se weggaan. Koos en Dickey word in 'n omhelsing betrap en Bessie moet gelawe word.Where's that Poena, Poena raak weg tydens die oorsese besoek en almal is bekommerd.Hy word egter in eersteklas teruggevlieg. Bessie en Koos speel hoender-hoender, Dickey verdrink sy sorge en Poena ontstel Lulu baie wanneer hy haar vertel van sy nuwe meisie, Mandy Moolman.

Recently viewed

See more
Contisuit 2 Pc Red C34 W30
New
R304.17
Europe in the Twentieth Century 1905-1970 - Arthur James Grant, Agatha Ramm, H. W. V. Temperley
Secondhand
R130.00
18% OFF
500009 USB LED Strip Lights TV Back Light 5050 RGB With Remote 5M
New
R131.00 R160.00
Marltons Sheepskin Plush Bone
New
R95.00