Geanker in Geloof

Geanker in Geloof

2 available / new
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R265.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776351374
Bob Shop ID
594318623
'n Storieryke wandeling deur plaashuisgange, landerye wat reg en ryp is vir oes en God se drome van oorvloed vir ons lewens.
Caitlin Henderson vertel allerhande verhale oor alles van steekse trekkers tot haar waarnemings oor 'n eens vaal huwelik wat nou floreer, en alles en nog wat tussenin. Sy verweef haar staaltjies met God se Woord en leer ons hoe om verlossing in ons eie stories raak te sien. Selfs al woon jy in die stad en nie iewers op die platteland soos Caitlin nie, sal jy aanklank vind by haar interessante, en somtyds lawwe stories. Die universele lesse en waarhede daarin spreek tot die hart van elkeen wat waarlik nader aan God wil leef.

In Geanker in geloof verken ons bybelse waarhede deur die oë van 'n boer se vrou. Of jy nou jaag om die kinders by die skool te kry, hard werk om jou eie besigheid op die been te bring, of rustig deur die weivelde van jou eie stukkie grond stap, dáár kan jy hoop kweek en vreugde vind.
Add to cart

Recently viewed

See more
Daniel Powter (CD) Daniel Powter
R45.00
Gedore Blue Socket D19 23 Mm 1/2 Drive Card
R154.09
66% OFF
The Echo - Minette Walters
R140.00 R410.00
John Denver - The Ultimate Hit Collection (Double CD)
R480.00

Similar products

Mini-Oordenkings Groei in Geloof
R65.00
Geloof wat rerig is
R30.00
Geanker in Geloof SM Botha
R95.00
Geanker in Geloof - S.M Botha
R7.39