Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
KOm ons wees 'n slag eerlike: gebed is vermoeiend, soms vervelend, lastig. Ons verwelkom elke verskoning om nie te hoef bid nie. Ons is traag om te begin en verlig as ons klaar is. Wanneer ons bid maar nie wanneer ons 'n lekker boek lees of 'n blokraaisel doen nie is die onbenulligste dingetjie genoeg om ons aandag af te trek."