This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

DVD - Die Hard 2
Secondhand
R33.00
Die Hard 2: Die Harder (DVD)
Secondhand
R30.00
Die Hard 2 Die Harder Blu Ray
Secondhand
R59.00
DIE HARD 2, DIE HARDER BLU RAY
Secondhand
R150.00
GEBOOIE 1 & 2 DIE KLATERGOUE KALF
Sold

GEBOOIE 1 & 2 DIE KLATERGOUE KALF

New 18 were available
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Rating
A - All Ages
Genre
South African
Customer ratings:
Bob Shop ID
187775856

 

Synopsis:Die Klatergoue Kalf is die eerste aflewering in die kinderreeks Die Tien Gebooie Vir Kinders. Hierdie reeks met sy uitstekende animasie is propvol pret en vermaak.

Elke episode spog met oorspronklike musiek en ’n treffende storie. Die karakters is lewendig en boeiend, en jong kykers leer Bybelse waardes namate hulle die waarheid ontdek rondom die Here se liefde vir elke mens.

In Die Klatergoue Kalf leer die elfjarige Set en sy vriend Efraim die betekenis van twee van God se Gebooie — “Jy mag geen ander god as die Here dien nie” en “Jy mag nie afgodsbeelde maak nie”. Eweneens leer Set se gevatte dierevriende wat die gevolge kan wees wanneer hierdie gebooie verontagsaam word.

Terwyl Moses op die berg Sinai is, begin die Israeliete moed verloor. Aäron word oorreed om ’n afgod te maak wat deur die volk aanbid kan word, en Set probeer keer dat sy belangrikste besitting daaraan geoffer word.

Kinders sal oor en oor na hierdie aksiebelaaide storie wil kyk en so omtrent die Here se instruksies vir hulle lewens leer.
 
Starring:Animation
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES

Recently viewed

See more
Redragon K582 Surara Mechnical RGB Gaming Keyboard - Black
New
R784.00
Hoco UA17 Adapter For iPhone to Type-C Female
New
R99.00
SOWETO PHOTOGRAPHED BY PETER MAGUBANE
Secondhand
R650.00
SMTE Bar Stools / Kitchen Counter Breakfast Chairs - 2 Pack - White with keychain
New
R1,606.00

Customer ratings: 1 ratings

A++++++
30 Jun 2015