This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Yorkshire Vet, The - Series 9 and 10 (DVD)
R367.00
Yorkshire Vet: Series 9-10 (DVD)
R439.00
Van Helsing
R39.00
Van Helsing - Dvd
R25.00
GEBOOIE 9 & 10 SKERWE VAN WAARHEID
Sold

GEBOOIE 9 & 10 SKERWE VAN WAARHEID

19 were available / new
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Rating
A - All Ages
Genre
South African
Customer ratings:
Bob Shop ID
187775861

 

Synopsis:Skerwe Van Waarheid is die vyfde aflewering in die kinderreeks Die Tien Gebooie Vir Kinders. Hierdie reeks met sy uitstekende animasie is propvol pret en vermaak.

Elke episode spog met oorspronklike musiek en ’n treffende storie. Die karakters is lewendig en boeiend, en jong kykers leer Bybelse waardes namate hulle die waarheid ontdek rondom die Here se liefde vir elke mens.

In Skerwe Van Waarheid leer die elfjarige Set en sy vriend Efraim die betekenis van twee van God se Gebooie — “Jy mag nie vals getuienis teen ’n ander gee nie” en “Jy mag nie iets begeer wat aan ’n ander behoort nie”. Die duurste klere, die oulikste speelgoed, die beste troeteldier... Set word jaloers op sy beste vriend, Efraim, en wens dat hy “die seun wat alles het” kan wees. Hy breek per ongeluk Efraim se unieke verjaardaggeskenk en laat toe dat sy vriend daarvoor geblameer word. Maar Ben-Ami, die speelgoedmaker, lei hom om die regte ding te doen. Wees deel van hierdie avontuur waarin die Here se teenwoordigheid die tabernakel vul en die Israeliete hulle tog na die Beloofde Land voortsit.

Dis ’n aksiebelaaide slotepisode, en een waarna kinders oor en oor sal wil kyk.
 
Starring:Animation
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES

Recently viewed

See more
For Honor X6b Classic Calf Texture Flip Leather Phone Case(Brown)
R245.10
For Huawei Mate 60 Pro Mechanical Arm Borderless MagSafe Holder Metal Phone Case(Black Silver)
R644.36
For Samsung Galaxy Watch 6 / 6 Classic Wave Dotted Pure Color Buckle Silicone Watch Band(Black)
R219.48
Car Center Console Leather Armrest Cover for Raptore 2015-2020
R467.00

Customer ratings: 1 ratings

A++++++
30 Jun 2015