Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts
Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts
Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts
+2

Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 -- Danie Langner/Paul Alberts

Secondhand 1 available
R940.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
2508-29
Bob Shop ID
655045602

Title- Gebroke Land - Armoede in die Afrikaanse Gemeenskak sedert 1902 

Author- Danie Langner / Paul Alberts 

Publisher- Kraal Uitgewers

Date- 2009. First edition. Limited edition of 1000 in this hardcover with DJ format

Description- Very good condition

BindingHardcover with DJ in very good condition

Dimensions33.4 x 24.8cm. 272pp

Twee keer vantevore het die Afrikaner met n innerlike, kulturele krag onder onvriendelike regerings daarin geslaag om die greep van n vernietigende armoedesirkel te breek. Die eerste keer was nd die Anglo-Boereoorlog toe meer as 30 000 plase afgebrand is, gemeenskappe verdeel en gesinne uitmekaar geskeur is, toe n volk verneder is. Die tweede keer was in die dertigerjare van die vorige eeu toe Suid-Afrika vir baie Afrikaners n wye en droewe land was. Die Depressie het n vernietigende uitwerking dwarsoor die wêreld gehad, en in Suid-Afrika was daar boonop die alles-verwoestende droogte van 1933.

Die winter het vir die Afrikaner in die nuwe Suid-Afrika, wat na 1994 moes aanbreek, vinniger gekom as wat verwag is. Min Afrikaners het in hierdie tyd van hoop vir n nuwe bedeling voorsien dat die Staat se maatskaplike benade-ring en die toepassing van regstellende aksie die Afrikaner in n derde armoedekrisis sou dompel. Die Eerste Ekonomiese Volkskongres in 1939 was n soeke na sosiale geregtigheid wat onder meer gelei het tot die stigting van die Reddingsdaadbond en ander belangrike Afrikanerinstellings. In 1939 het die Afrikaner die grond gebreek deur suksesvolle oplossings vir die armblankevraagstuk te kry, hoewel Suid-Afrika n gebroke land sou bly. Met Gebroke Land huldig Solidariteit Helpende Hand die Eerste Ekonomiese Volkskongres van 1939.

Gebroke Land is terselfdertyd die eerste boek wat die drie fases van intense witarmoede van die Afrikaner beskryf en kommentaar lewer op die implikasies hiervan op die Suid-Afrikaanse gemeenskap. Negentien artikels deur kenners ondersoek n verskeidenheid van aspekte rakende armoede en hoedat dit spesifiek op die Afrikaner impakteer. Twee indringende artikels lewer ook kommentaar oor aspekte rakende die bruin gemeenskap. Dr. Danie Langner, Uitvoerende Direkteur van Solidaritet Helpende Hand, is die redakteur van Gebroke Land. In sy slotartikel skryf hy onder meer dat lyding onlosmaaklik verweef is met die Suid-Afrikaanse geskiedenis, maar dat gedeelde lyding n krag is wat positief gebruik kan word om vir alle Suid-Afrikaners n beter toekoms te skep.


I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.

I sell on bidorbuy.co.za

Add to cart

Recently viewed

See more
Wii - Ben 10 Protector of Earth
Refurbished
R230.00
Barchester Towers - Anthony Trollope, read by Christopher Timothy (Audio CD Double)
Secondhand
R35.00
Tupperware CrystalWave 1L Pitcher - Magenta
New
R179.00
Earrings,Teardrop, Green, Stud, 10mm Diameter, Handmade Resin Product, Unique
New
R11.40

Similar products

Historiese Optog. Episodes uit die Geskiedenis van Fransch Hoek sedert 1688.
Secondhand
R600.00
65% OFF
Die Towerpoeier - Afrikaanse Pers Boekhandel
Secondhand
R190.00 R540.00
DIE NIHILISME: NOTAS OOR ONS TYD deur DANIE GOOSEN
Secondhand
R390.00
Oor die Republikeinse Gedagte. 'n Oefening in Herinnering - Goosen, Danie
Secondhand
R80.00