Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 14 - 18 working days
George is gebore toe Jan Smuts dood is, word op 'n plaas in die Noord-Kaap groot, dien as aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhofbende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, maar op die ou end word hy 'n saboteur, 'n skaapsmokkelaar, 'n mal man, 'n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.
Gedeeltelik bewolk is 'n pittige, aweregse debuutroman wat jou soos 'n vuishou in die maag slaan.
Summary | George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op 'n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in 'n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland... |
Author | Ruan Kemp |
Publisher | Tafelberg Publishers Ltd ,South Africa |
Release date | 20190701 |
Pages | 288 |
ISBN | 0-624-08857-X |
ISBN 13 | 978-0-624-08857-8 |