Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gedeeltelik bewolk : 'n lewensbeskrywing van 'n mal man
- Ruan Kemp - Tafelberg - 2019 - Sagteband soos nuut.
George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy n saboteur, n skaapsmokkelaar, n mal man, n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.