Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gedenkalbum van die Tweede Vryheidsoorlog - Onder redaksie van J.H. Breytenbach. 604 bladsye met swart en wit foto's. Hardeband sonder stofomslag. met inskripsie in voorkant; verder mooi skoon en baie stewig gebind. Baie gesog en skaars.
Vra asseblief vir verpakking en posgeld kostes.
Geen versending buite die grense van die Republiek van Suid-Afrika nie.
Anglo-Boereoorlog