Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1943. Hardeband, 118 bladsye. Goeie gebruikte toestand. Hanteringsmerke op die buiteblad. Bladsye het roeskolletjies aan die bo ente. Vlek aan die binnekant van die voorblad en op die voorste skudblad, wat ook 'n skeeutjie in het. Binding effens los aan die 1ste twee baldsye.